about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
as jy bang is vir eensaamheid, moenie trou nie
dokters is nes advokate; die enigste verskil is dat advokate jou net beroof, terwyl dokters jou beroof en doodmaak op die koop toe
enige idioot kan \'n krisis hanteer; dis die lewe van elke dag wat jou uitput
geluk kry jy net as jy nie daarna soek nie
hoewel die dood skrikwekkend is, is die wete dat jy vir ewig lewe sonder die moontlikheid om te sterf selfs skrikwekkender