about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
a
b
d
e
f
g
h
i
j
k
l
m
n
o
p
r
s
t
u
v
w
ʼn
ʼn goeie leser, ʼn groot leser, ʼn aktiewe en kreatiewe leser, is ʼn herleser
Vladimir Nabokov
ʼn groot deel van die sosiale geskiedenis van die Westerse wêreld oor die afgelope drie dekades het bestaan uit die vervanging van dit wat gewerk het deur dit wat goed geklink het
Thomas Sowell
ʼn mens vrees nie verdorwenheid by mense nie, want dit verslaaf hulle; wel vrees ʼn mens die deug, want dit maak van hulle meesters
Diego de Saavedra Fajardo
ʼn onregverdige vrede is altyd nog beter as ʼn regverdige oorlog
Desiderius Erasmus von Rotterdam
ʼn sigaret is die perfekte tipe van ideale plesier. Dis voortreflik, en laat ʼn mens onbevredig. Wat meer wil jy hê?
Oscar Wilde
ʼn vaderland is ʼn immer teenwoordige slaapmiddel. ʼn Mens die Jode nie genoeg beny – of bejammer – omdat hulle nie een het nie, of omdat hulle slegs ʼn voorlopige een het, met Israel vooraan
Emil Cioran