about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
a
b
d
e
f
g
h
i
j
k
l
m
n
o
p
r
s
t
u
v
w
ʼn
regerings leer nooit nie. Net mense leer
Milton Friedman
regsgeleerdes is die enigste burgerlike oortreders wie se regters noodwendig uit eie geledere gekies moet word
Charles Caleb Colton
regsgeleerdes is die enigte persone by wie onkunde oor die wet nie strafbaar is nie
Jeremy Bentham
regte vermeerder outomaties vir hom wat sy pligte na behore uitvoer
Mohandas Karamchad Gandhi
reis dien maar net om ons liewer te maak vir ons geboorteplek
Noel Clarasó Serrat
reklame is die kuns om van halwe waarhede volle leuens te maak - Edgar A. Shoaff
Edgar Shoaff
reklame kan beskryf word as die kuns om die menslike intelligensie lank genoeg te neutraliseer om geld daaruit te kry
Stephen Leacock
reklame verbind altyd oortolligheid met plesier
Ennio Flaiano
religie bestaan sedert die eerste rakker die eerste imbesiel ontmoet het
Voltaire
religieë is die dodelikste wapens wat die Bose ooit uitgedink het
Tino di Bacco
religieë is soos gloeiwurms: hulle het duisternis nodig om te skyn
Arthur Schopenhauer
respek vir boeke toon jy deur hulle te gebruik
Umberto Eco
rolprente, soos skilderye, toon die onsigbare
Jean-Luc Godard
rykdom maak jou nie ryk nie, maar besig
Fernando de Rojas